Paulus wys vir ons wat dit beteken om met wysheid te lewe. Om deur die Gees vervul te word, die woonplek van God te word het 'n invloed op hoe…
Die inleiding tot ons studie van Efesiërs. Waar, wanneer en waarom is dit geskryf? Paulus verduidelik die grootste openbaring in die geskiedenis en hoe ons op daardie openbaring behoort te…
Paulus bring die gemeente in Kolosse terug na die waarheid - niks meer nie, niks minder nie, Jesus is ALLES! Daar is nie nog 'n ander "geheim" wat moet ontdek…
Daar was 'n tegniese probleem met ons opname van Sondag se erediens. Gelukkig kan ons die volledige teks hier plaas sodat jy nog die inhoud daarvan kan lees en op…
God het elkeen van ons met sorg ontwerp en geskep om sy beeld uit te dra. Maar daar was ook 'n punt in die geskiedenis wat die aarde as't ware…
Van 16-20 Oktober 2022 het die Noordelike Sinode weer vir die eerste keer in 6 jaar vergader. Dit was voorwaar 'n besonderse sinodesitting. Vandag gee ons terugvoer vanaf die sinode,…
Vandag vier ons weer Drie-Eenheid Sondag. Ons dink na oor die misterie van die Drie-Enige God. Regdeur die eeue is dit die manier hoe Hy gekies het om Homself te…
Op verskeie plekke gee Paulus lysies van riglyne vir die nuwe lewe saam met Jesus. Hier in Filippense 2:12-18 kry ons ook sulke riglyne. Maar hierdie keer is dit in…
Op hierdie Vadersdag soek ons so bietjie Bybelse riglyne vir pa-wees. Mens moet nogal diep kyk en vêr soek, maar in die proses kom ons by die Vader se hart…
As ons dan weet dat die Here in ons woon en oral teenwoordig is, hoe lees ons dan Psalms soos byvoorbeeld Psalm 84:2-3 wat sê "Hoe lief het ek u…