12th Feb 2023

Geroep vir Groei – Bly Gewortel

Preacher:
Passage: Kolossense 2:6-14

Daar was 'n tegniese probleem met ons opname van Sondag se erediens.  Gelukkig kan ons die volledige teks hier plaas sodat jy nog die inhoud daarvan kan lees en op datum bly met waar ons trek in die reeks.

[KLIEK HIER] om die teks af te laai.

Hoe lyk jou fondasie?  Waarop bou jy jou lewenshuisie?  Waaraan is jou wortels vas?  Die antwoord is dalk nie heeltemal so voor die hand liggend nie...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW