Die bekende Wapenrusting van God lyk so bietjie anders as ons weet waar dit vandaan kom, aan Wie dit behoort en wie dit is wat dit moet aantrek.
Jy is geroep om deel van God se Kerk te wees. Om saam met die globale Kerk, Jesus te vergestalt in die wêreld. Jy is 'n unieke gawe aan die…
Paulus som die openbaring van Jesus op in hoofstuk 3. Hy wys die ongelykheid uit van hoe min hy genade verdien teenoor hoe groot God se genade is. En help…
Die inleiding tot ons studie van Efesiërs. Waar, wanneer en waarom is dit geskryf? Paulus verduidelik die grootste openbaring in die geskiedenis en hoe ons op daardie openbaring behoort te…
Dieselfde Gees wat skep en onderhou en herskep, is dieselfde Gees wat uitgestort word oor God se Kerk op Pinkster Sondag.
Wat gebeur wanneer mense wat geen ware gesag het nie (en eintlik net hulle gekoopte posisies misbruik), die Een wat al die mag het se gesag probeer uitdaag...?
Wat bepaal jou identiteit? Hoe weet jy jy is 'n Christen? Wanneer Jesus vir Levi (Matteus) die tollenaar roep om Hom te volg ontbloot Jesus nie net die heersende godsdienstige…
Daar was 'n tegniese probleem met ons opname van Sondag se erediens. Gelukkig kan ons die volledige teks hier plaas sodat jy nog die inhoud daarvan kan lees en op…
Ons nuwe preekreeks - Geroep vir Groei: Plant waar jy Blom! - begin vandag. Ons gesels oor die feit dat ons as Kerk geroep is om te groei. Maar ons…
God het ons geskep en sy Asem in ons ingeblaas. Aan die kruis het Hy ons ook weer kom herskep - ons heeltemal nuutgemaak. Maar dan kom Hy weer en…