27th Jul 2025

Aan die heiliges wat in Efese is…

Preacher:
Series:
Passage: Efesiërs 1:1

Die inleiding tot ons studie van Efesiërs.  Waar, wanneer en waarom is dit geskryf?  Paulus verduidelik die grootste openbaring in die geskiedenis en hoe ons op daardie openbaring behoort te reageer.  Hoe hierdie openbaring ons identiteit beinvloed en hoe dit in en deur die kerk sigbaar word.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW