Christus voor, oor, in Alles
Paulus bring die gemeente in Kolosse terug na die waarheid - niks meer nie, niks minder nie, Jesus is ALLES! Daar is nie nog 'n ander "geheim" wat moet ontdek word nie. Jesus is voor, oor en in alles. Hy is die Skepper, Herskepper en die Ankerpunt van ons geloof.
Topics:
Christus, Geheimenis, Genade, Verlossing