Geloof wat uitkring
Naäman kom na Elisa toe vir 'n wonderwerk. Maar dit is die kleinste, eenvoudigste daad van geloof van 'n dogtertjie wat hom daar gebring het en iets baie groters as net die genesing van sy vel tot gevolg het...
Topics:
Buitengewoon, Geloof, Genade, Wonderwerke