Naäman kom na Elisa toe vir 'n wonderwerk. Maar dit is die kleinste, eenvoudigste daad van geloof van 'n dogtertjie wat hom daar gebring het en iets baie groters as…
Ná die gesprek oor rein en onrein, voeg Jesus daad by die woord en reis na 'n sg. onrein stad en genees die dogtertjie van 'n sg. onrein vrou. Net…
Twee mense uit verskillende klasse val voor Jesus op hulle knieë neer. Hulle waag dit met Jesus. Hulle waag dit om alle eer prys te gee deur totaal en al…
'n Verlamde man wat vir alles in sy lewe afhanklik is van ander mense word deur sy vriende na Jesus toe gebring. Hy is opsoek na genesing, maar kry soveel…
Jesus begin teen die einde van Markus 1 bekendheid verwerf as 'n wonderdoener. Maar Hy is soveel méér as dit. Hy genees 'n melaatse man, maar doen meer as net…
Wat gebeur wanneer die Koninkryk van God naby kom? Naby aan vissermanne, besetenes, weduwees... naby aan jou? Dit is wat hier in Markus 1:16-31 gebeur. En dáár word die geheimenis…
Het iemand al ooit vir jou in moeilike omstandighede gesê: "Bly maar net glo"? Hoe het dit jou laat voel? Het dit jou gehelp om beter te voel? Of het…