Melaatsheid en Messiaansheid
Jesus begin teen die einde van Markus 1 bekendheid verwerf as 'n wonderdoener. Maar Hy is soveel méér as dit. Hy genees 'n melaatse man, maar doen meer as net om hom gesond te maak. Die Koninkryk van God kom tot by godsverlate, eensame, uitgeworpe mense - kyk wat gebeur dan...
Topics:
Genesing, Herstel, Jesus, Messias, Wonderwerke