Goeie Vrydag. Die Messias geheim wat regdeur die Evangelie van Markus op die voorgrond is word aan die kruis geopenbaar.  Die vraag oor Wie Jesus is word uitendelik geantwoord.

God loop op water

7th Jul 2024
Jesus antwoord die vraag oor sy identiteit met die vermeerdering van die brood.  Maar dan net om dit nog duideliker te maak antwoord Hy nog sterker met sy optrede net…

Fees van die Lewe

30th Jun 2024
Mens kan eintlik nie die gebeure rondom Herodus se tafel in die voorafgaande gedeelte in afsondering lees van die gebeure in die wildernis met die vermeerdering van die brood nie. …

Jesus gesentreerd

10th Mar 2024
Wat bepaal jou identiteit?  Hoe weet jy jy is 'n Christen? Wanneer Jesus vir Levi (Matteus) die tollenaar roep om Hom te volg ontbloot Jesus nie net die heersende godsdienstige…
Weskerk

FREE
VIEW