Wat gebeur wanneer die Koninkryk van God naby kom? Naby aan vissermanne, besetenes, weduwees... naby aan jou? Dit is wat hier in Markus 1:16-31 gebeur. En dáár word die geheimenis…
Ons nuwe preekreeks "Om die Brood van die Lewe te eet" skop vandag af. Ons tel die dae af na Pinkstersondag en ontdek hoe die fees in die Bybelse tyd…
God se volmaakte plan vir die koms van Koning Jesus word uitgevoer op die regte plek en op regte tyd. Het jy al ooit daaroor gewonder? Oor die tydsberekening van…
Hebreërs spel vir ons uit dat Jesus ons Hoëpriester is en waarom dit vir ons van so groot belang is. As deel daarvan leer ons dat Jesus "hoëpriester is volgens…
Godsdiens kan baie maklik, te maklik, 'n blote uiterlike handeling word wat maar net 'n idee bly, iets waarmee ons ons dade wil regverdig, i.p.v om te doen wat die…
Die Here nie net dat ons ons vyande moet liefhê nie, Hy wys dit ook! Hy bid selfs vir die vergifnis van hulle wat Hom kruisig. Meer as dit, Hy…
Wat is die eerste beeld wat by jou opkom as jy die woord "Ridder" hoor? In die fliek Kingdom of Heaven sien ons die kontras tussen die tipe ridder wat…
In die tweede deel van ons 40 Dae Reeks begin ons sien watter kant is bo. As ons onsself begin oriënteer teenoor die feit dat Jesus die Koning is wat…
Jesaja sê dat soos 'n bruidegom bly is oor sy bruid, so verheug die Here Hom ook oor jou. Is dit hoe jy oor die Here dink - oor hoe…
Ons laat baie keer toe dat ons identiteit bepaal word deur wat ons doen, wat ons het, wat ander van ons dink, ens. Maar wanneer Jesus in die ry staan…