Lam van God gebore vir ons
God se volmaakte plan vir die koms van Koning Jesus word uitgevoer op die regte plek en op regte tyd. Het jy al ooit daaroor gewonder? Oor die tydsberekening van Jesus se geboorte...?
Topics:
Herders, Jesus, Kersfees, Wyse Manne