15th Jan 2023

Rewind – Geskep vir ‘n doel!

Preacher:
Passage: Genesis 1

Ons draai die tyd terug tot aan die heel begin om te ontdek waarvoor ons geskep is.  In Genesis maak God die mens en openbaar Hy in daardie skeppingsdaad ook iets oor Homself en die verhouding waarin ons met Hom en mekaar moet lewe.  As ons snap wat die diep betekenis van daardie verhoudings is gaan ons nader aan ons skeppingsdoel kan kom en gaan ons die lewe in 'n heel ander lig begin sien!

Kyk gerus na die video oor die oorsig oor Genesis 1-11 hier: Oorsig: Genesis 1-11 - YouTube

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW