Pause – Nuutgemaak vir ‘n Doel
God het elkeen van ons met sorg ontwerp en geskep om sy beeld uit te dra. Maar daar was ook 'n punt in die geskiedenis wat die aarde as't ware tot stilstand gekom het en Jesus aan die kruis alles ook kom nuutmaak het. Jy is nie net geskep nie, jy is ook HERSKEP vir 'n doel...
As jy die video wil kyk wat ons Sondag gekyk het, hier is hy op YouTube: Skit Guys - God's Chisel - YouTube
Topics:
Beeld, Beeld van God, Herskep, Kruisiging, Nuutgemaak, Pause