Goeie Vrydag. Die Messias geheim wat regdeur die Evangelie van Markus op die voorgrond is word aan die kruis geopenbaar. Die vraag oor Wie Jesus is word uitendelik geantwoord.
Jesus word gekruisig. God ons Koning wys Homself. Hy wys hoe ware mag lyk. Hy word die laagste van die laagste uit liefde vir jou.
Wanneer Jesus voor Pilatus verskyn sien mens hoe die Joodse Raad se sameswerings 'n hoogtepunt bereik. Die skare soek ook al bloed. Dan vind daar 'n ruiltransaksie plaas wat elkeen…
Vir Markus is daar geen twyfel dat die Dag van die Here aangebreek het met Jesus se kruisiging nie. In Markus 13 help die Here sy dissipels om daarvoor voor…
In die Ou en Nuwe Testament sien ons belangrike momente waar 'n marjoleintakkie (hisoptakkie) gebruik word. Ons ken vandag hierdie kruie as "Origanum" - hoe kan hierdie kruie ons help…
God het elkeen van ons met sorg ontwerp en geskep om sy beeld uit te dra. Maar daar was ook 'n punt in die geskiedenis wat die aarde as't ware…
In Psalm 22 skets Dawid 'n donker prentjie. Hy moes iets verskriklik beleef het om so te voel en uitdrukking aan daardie gevoel te gee deur hierdie woorde neer te…
Ons vier Heilige Donderdagaand en gebruik saam Nagmaal. Ons gaan kyk bietjie waar Paasfees vandaan kom en hoe dit ons verstaan van wat Jesus vir ons kom doen het net…
Die laaste Sondag voor Advent is tradisioneel "Christus is Koning"-Sondag. Ons vier Jesus as Koning van die konings. Ons lees oor sy Koningskap in Lukas op 'n verrassende plek -…