2nd Mar 2025

Die Dag van die Here

Preacher:
Series:
Passage: Markus 13:21-37

Vir Markus is daar geen twyfel dat die Dag van die Here aangebreek het met Jesus se kruisiging nie. In Markus 13 help die Here sy dissipels om daarvoor voor te berei.  Dit gee vir ons 'n prentjie van die onmeetbare impak van die kruis.  Het ons nie dalk langs die pad begin om dit af te water nie.  Wat sal gebeur as die Kerk van die Here wêreldwyd waarlik lewe asof die Oorwinning reede behaal is, die dag van die Here reeds gekom het...?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW