Hoop in die Puin
Markus 13 is 'n moeilike hoofstuk. Maar as ons in gedagte hou wanneer Markus skryf en vir wie hy skryf en die konteks van dit waaroor Jesus nog die heeltyd praat, dan raak dit bietjie makliker om te verstaan. Wat moeiliker is om te hoor is dat hierdie woorde 'n oproep inhou vir hier en nou. Soos wat God se Koninkryk besig is om in die wêreld in te beweeg, so spat die vonke. Maar daar is hoop in die puin...
Topics:
Eindtyd, Koninkryk, Tekens van die Tye, Tempel, Volhard