Weskerk is die plek vir jongmense! Of dit in ons splinternuwe moederskamer (vir die kleinstes) of in Die Ark (vir woelige peuters en kleuters), by ons Kinderkerk in 24/7 of in ons TakTiek-Grot is - hier is plek vir elkeen en ons wil saam met jou groei.
Vir meer inligting en die jongste nuus kliek op een van die prentjies hier onder.
Of [KLIEK HIER] as jy wil inskryf vir hierdie jaar se kategeseskool.

