Markus Reeks

Ons gaan hierdie jaar deur Markus reis.  Maar eers is daar 'n paar belangrike dinge wat ons oor Markus en hierdie unieke meesterstuk wat hy skryf moet weet.  Dan lees…
Markus stel ons voor aan Johannes die Doper en wys baie vinnig waarom ons ons ore moet spits om na Johannes te luister.  Hy roep mense tot bekering en om…
Wat beteken dit om jou met iemand te vereenselwig?  Partykeer praat ons dalk meer van wat en wie ons nie onsself wil vereenselwig nie... Wanneer ons dan lees hoedat Jesus,…
Wat gebeur wanneer die Koninkryk van God naby kom? Naby aan vissermanne, besetenes, weduwees... naby aan jou?  Dit is wat hier in Markus 1:16-31 gebeur.  En dáár word die geheimenis…
Jesus begin teen die einde van Markus 1 bekendheid verwerf as 'n wonderdoener.  Maar Hy is soveel méér as dit.  Hy genees 'n melaatse man, maar doen meer as net…
'n Verlamde man wat vir alles in sy lewe afhanklik is van ander mense word deur sy vriende na Jesus toe gebring.  Hy is opsoek na genesing, maar kry soveel…

Jesus gesentreerd

10th Mar 2024
Wat bepaal jou identiteit?  Hoe weet jy jy is 'n Christen? Wanneer Jesus vir Levi (Matteus) die tollenaar roep om Hom te volg ontbloot Jesus nie net die heersende godsdienstige…

Here oor die Sabbat

17th Mar 2024
Hoe dink jy oor die Sabbat en die nakoming van die 4de Gebod?  Die Fariseërs het hulle eie idees daaroor, en hulle daag die Here wat die Sabbat ingestel het…
Mense reis van vêr af , van oral oor, om net naby Jesus te wees.  Hulle wat naby aan Hom leef word nuutgemaak en uitgestuur as apostels.  Wat gebeur daar,…

Die Ware Familie

14th Apr 2024
Jesus se optrede maak sy familie bekommerd en hulle kom om Hom stil te maak.  Maar in die proses wys Jesus nie net dat Hy die mag oor die bose…
1 2 3 4 5