Dissipels, demone en drake
Wat gebeur wanneer die Koninkryk van God naby kom? Naby aan vissermanne, besetenes, weduwees... naby aan jou? Dit is wat hier in Markus 1:16-31 gebeur. En dáár word die geheimenis van Jesus se identiteit verklap.
Topics:
Dissipels, Epifanie, Identiteit, Jesus, Koninkryk, Wonderwerke