Goeie Vrydag. Die Messias geheim wat regdeur die Evangelie van Markus op die voorgrond is word aan die kruis geopenbaar.  Die vraag oor Wie Jesus is word uitendelik geantwoord.

Die Laagste Koning

13th Apr 2025
Jesus word gekruisig. God ons Koning wys Homself.  Hy wys hoe ware mag lyk.  Hy word die laagste van die laagste uit liefde vir jou.

Hy ken jou

30th Mar 2025
Jesus se verhoor vind op 'n vreemde tyd op 'n vreemde plek plaas en lok 'n vreemde optrede van die regter op.  Buite tree Petrus ook anders op as wat…
Jesus weet dat sy boesemvriende, nie net Judas nie, Hom almal gaan verraai.  Maar sy antwoord vir verraaiers is verrassend...

In of Uit?

9th Mar 2025
Hierdie diens het onder die bome by ons Gemeentekamp plaasgevind.  Ons gaan verder met Markus en lees van twee mense wat in totaal en al verskillende kringe beweeg het. Altwee…
Weskerk

FREE
VIEW