Die Misterie word geopenbaar
Goeie Vrydag. Die Messias geheim wat regdeur die Evangelie van Markus op die voorgrond is word aan die kruis geopenbaar. Die vraag oor Wie Jesus is word uitendelik geantwoord.
Topics:
Goeie Vrydag, Jesus, Kruisiging, Messias, Verlosser