Goeie Vrydag. Die Messias geheim wat regdeur die Evangelie van Markus op die voorgrond is word aan die kruis geopenbaar. Die vraag oor Wie Jesus is word uitendelik geantwoord.
Jesus word gekruisig. God ons Koning wys Homself. Hy wys hoe ware mag lyk. Hy word die laagste van die laagste uit liefde vir jou.