Die Heer het opgestaan
Markus se evangelie lyk of dit stomp eindig. Jesus het opgestaan, maar wat nou? Dis juis die vraag waarmee hy ons elkeen los: wat maak jy met die feit dat Jesus uit die dood opgestaan het...?
Topics:
Blye Boodskap, Leë graf, Oorwinning, Opstanding, Paasfees