Paulus bid vir sy lesers, maar in ons verwysingsraamwerk is dit dalk 'n vreemde gebed om te bid. Wat kan ons uit hierdie gebed leer oor wat ons vir mekaar…
Die heel laaste Psalm is aan ons baie bekend. Maar hier is baie meer aan die gang as net die poëtiese afsluiting van die Psalmboek. Meer as net 'n oproep…
Markus se evangelie lyk of dit stomp eindig. Jesus het opgestaan, maar wat nou? Dis juis die vraag waarmee hy ons elkeen los: wat maak jy met die feit dat…
Die godsdienstige leiers stuur nog 'n groep om Jesus te probeer aanvat nadat Hy die tempelplein deurmekaar gekrap het. Hulle loop hulle egter op 'n amper skouspelagtige manier teen Jesus…
Twee mense uit verskillende klasse val voor Jesus op hulle knieë neer. Hulle waag dit met Jesus. Hulle waag dit om alle eer prys te gee deur totaal en al…
Petrus is sekerlik die bekendste van Jesus se 12 dissipels. Vir verskeie redes. Maar een daarvan is dat hy, wat so seker was day hy dit nooit sou doen nie,…
Daar word in al 4 Evangelies duidelik genoem dat Maria Magdalena 'n getuie was van Jesus se kruisiging, begrafnis en opstanding. Maar wie was hierdie vrou en waarom moet ons…
Clavius, die Romeinse offisier wat in die fliek 'Risen' getaak word om Jesus se lyk te soek, se storie gee ons weer 'n ander perspektief op die Opstanding. Dit help…
PINKSTERREEKS 2024 - Ons het die fliek 'Risen' saam gekyk en dit help ons om Jesus se opstanding so bietjie uit verskillende perspektiewe te beskou en in die proses 'n…
Het jy al ooit gewonder waarom die wyse manne nou juis vir Jesus mirre as 'n geskenk gegee het? Net soos met wierook is daar 'n sterk verband tussen hoe…