Petrus is sekerlik die bekendste van Jesus se 12 dissipels. Vir verskeie redes. Maar een daarvan is dat hy, wat so seker was day hy dit nooit sou doen nie,…
In die fliek 'Risen' leer ons een van die dissipels, Bartolomeus, met 'n onuitveebare glimlag op sy gesig ken. Die opgestane Here vul ons met onuitblusbare blydskap wat maak dat…
Daar word in al 4 Evangelies duidelik genoem dat Maria Magdalena 'n getuie was van Jesus se kruisiging, begrafnis en opstanding. Maar wie was hierdie vrou en waarom moet ons…
Clavius, die Romeinse offisier wat in die fliek 'Risen' getaak word om Jesus se lyk te soek, se storie gee ons weer 'n ander perspektief op die Opstanding. Dit help…
PINKSTERREEKS 2024 - Ons het die fliek 'Risen' saam gekyk en dit help ons om Jesus se opstanding so bietjie uit verskillende perspektiewe te beskou en in die proses 'n…