12th May 2024

Opstandingsperspektief – 1. Rome & Jode

Preacher:
Series:
Passage: Handelinge 4:1-3

PINKSTERREEKS 2024 - Ons het die fliek 'Risen' saam gekyk en dit help ons om Jesus se opstanding so bietjie uit verskillende perspektiewe te beskou en in die proses 'n paar nuwe dinge daaroor te leer.  Ons begin deur te kyk na wat die Opstanding vir Rome en vir die Jode beteken het en probeer vasstel waarom dit vir hulle so groot bedreiging was.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW