Geloof in die storm
Ons kyk partykeer (met rede!) vas teen die groot wonderwerk wanneer Jesus die storm stilmaak. Ons staan in verwondering oor sy groot mag. Maar daar is 'n ander groot waarheid wat Markus ook by ons wil tuisbring...
Topics:
Geloof, Storm, Wonderwerk