Jesus wat die tafels omgooi in die tempel is 'n GROOT moment.  Maar hoekom doen Hy dit?  En wat het dit uit te waai met die vyeboom en gebed...?
Ons kyk partykeer (met rede!) vas teen die groot wonderwerk wanneer Jesus die storm stilmaak.  Ons staan in verwondering oor sy groot mag.  Maar daar is 'n ander groot waarheid…
Weskerk

FREE
VIEW