22nd Oct 2023

Ons saam met God saam met ons

Preacher:
Passage: Eksodus 33:7-23

In Eksodus 33 beleef die volk groot spanning, want die Here wil nie meer saam met hulle trek nie - inteendeel, Hy wil hulle eerder verdelg!  Moses kom pleit by die Here met drie versoeke, en in die manier hoedat die Here hom antwoord openbaar Hy iets wonderliks oor Homself en sy teenwoordigheid.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW