Laat skyn jou lig
Die Here kom sê vir die volk in baie moeilike omstandighede dat hulle moet skyn. Maar waarom sal hulle skyn, as alles rondom hulle so duister is? Die Here gee die antwoord en vir ons is daardie antwoord nog soveel groter in Jesus ons Koning...
Topics:
Lig, Skyn, Teenwoordigheid