Kom kyk en jy sal sien
Die 1ste hoofstuk van Johannes openbaar so baie oor Jesus. Ook sien ons hoedat Jesus sy eerste dissipels roep. En dit is juis wanneer hulle met die ware identiteit van Jesus gekonfronteer word dat hulle volgelinge van Jesus word. Wat doen hierdie volgelinge wanneer hulle besef Wie Jesus is? Wat doen jy? Wat doen jy wanneer jy besef dat Jesus jou eerste geken het - presies weet wie jy is?
Topics:
Dissipelskap, Getuig, God met ons, Immanuel, Roeping