Die 1ste hoofstuk van Johannes openbaar so baie oor Jesus. Ook sien ons hoedat Jesus sy eerste dissipels roep. En dit is juis wanneer hulle met die ware identiteit van…
In die laaste boodskap in ons Speserye vir Geloof reeks gesels ons oor sout. En spesifiek oor wat die Here Jesus bedoel het toe Hy in Matteus 5:13 gesê het: "Julle…
Op daardie dag in Handelinge 2 is die Pinksterfees vervul. Alles wat ons van hierdie fees weet, van hoe dit van die Ou Testamentiese tye af gevier is kom hier…
Ons het die voorreg gehad om getuies te wees by die Belydenisaflegging van 11 van ons jongmense. Dit was 'n groot fees! Hierdie is die opname van gister se boodskap…