Dit is die tweede Sondag van Advent en ons berei voor en raak opgewonde oor die koms van die Koning. Ons leer hier in Lukas 'n paar dinge oor wie…
In Lukas 15 vertel die Here drie gelykenisse. Al drie gaan oor verlorenes. Maar eintlik wil Hy vir ons sê oor die Een wat soek, eerder as oor die goed…
In Markus 10 stel Jakobus en sy boetie Johannes 'n versoek aan Jesus wat so baie verklap van hoe onse mensdom is. Soos so baie ander, wil hulle graag in…
In Psalm 22 skets Dawid 'n donker prentjie. Hy moes iets verskriklik beleef het om so te voel en uitdrukking aan daardie gevoel te gee deur hierdie woorde neer te…
Het iemand al ooit vir jou in moeilike omstandighede gesê: "Bly maar net glo"? Hoe het dit jou laat voel? Het dit jou gehelp om beter te voel? Of het…
Op hierdie Vadersdag soek ons so bietjie Bybelse riglyne vir pa-wees. Mens moet nogal diep kyk en vêr soek, maar in die proses kom ons by die Vader se hart…
Jesus kom kondig sy Visie en Missie en Roeping aan in Lukas 4. Het jy al daaraan gedink dat sy roeping ook ons roeping is? Wat is jou persoonlike visie…
1 Samuel 8 teken 'n prentjie van hoe leierskap in die wêreld werk wat eintlik al te bekend lyk. Maar die Here openbaar Homself weereens as die Een wat anders…
Ons vier vandag Drie-Eenheidsondag en dink na oor die misterie van die Drie-Eenheid. Ons kan maklik verval in moeilike strydgesprekke oor presies HOE die Drie-Eenheid werk, maar die Here nooi…
Dis Moedersdag en ons vier ons ma's. Maar ons leer ook so baie by hulle dat ons ook wil leer om soos hulle die Liefde van die Here uit te…