3rd Oct 2021

Voel jy verlate? Jy is nie alleen nie!

Preacher:
Series:
Passage: Psalm 22

In Psalm 22 skets Dawid 'n donker prentjie.  Hy moes iets verskriklik beleef het om so te voel en uitdrukking aan daardie gevoel te gee deur hierdie woorde neer te skryf.  As jy dalk ook so voel kan jy hoop skep en weet daar is ander wat ook soos jy voel, maar kan ons ook by Dawid leer waarheen ons moet gaan met daardie gevoelens - na God toe.

Hierdie Psalm is ook natuurlik spesiaal in die sin dat dit die kruisgebeure so mooi beskryf, al is dit 'n duisend jaar voor Jesus se kruisiging geskryf.  Maar daar skuil ook nog in vers 7 'n wurmpie. 'n Klein wurmpie met 'n Groot Boodskap!

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW