26th Sep 2021

God se liefde kragtig sigbaar

Preacher:
Series:
Passage: Jakobus 5:13-20

Aan die einde van Jakobus se brief gee hy 'n paar opdragte rondom gebed.  Ons moet egter versigtig wees en dit nie as bloot 'n wettisistiese voorskrif lysie lees nie.  Jakobus laat die klem val op die gemeenskap van gelowiges en ons moet hierdie riglyne in die lig daarvan lees.  Dan verwag dit méér van ons as net 'n lysie van reëls.  Jakobus het 'n visie van 'n geloofsgemeenskap waarin daar ruimte is vir mense om vir mekaar te kan bid en waar die gemeente 'n plek van genesing is.

BELANGRIKE SKAKELS:

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW