Aan die einde van Jakobus se brief gee hy 'n paar opdragte rondom gebed. Ons moet egter versigtig wees en dit nie as bloot 'n wettisistiese voorskrif lysie lees nie. …
Ons lees baie keer Jakobus en wil die opdragte daarin op 'n oppervlakkige, en dalk té gemaklike manier toepas. Wanneer Jakobus egter praat van die groot mag van die tong…
Jakobus skryf vir mense wat gefrustreerd is. Onderdruk en ingeperk - hulle kan nie aanbid waar hulle graag wil nie. Klink dit bekend? Maar hy kom herinner hulle aan wie…