Hoop vir die tong: Beheer deur die Gees
Ons lees baie keer Jakobus en wil die opdragte daarin op 'n oppervlakkige, en dalk té gemaklike manier toepas. Wanneer Jakobus egter praat van die groot mag van die tong moet ons hom diep en ernstig opneem. Ons kan nie die invloed van ons woorde op ons en die mense rondom ons se lewens onderskat nie. Waarvoor gebruik ons ons woorde elke dag en wat as die manier hoe ons praat waarlik begin om ruimte skep vir God se liefde...?
BELANGRIKE SKAKELS:
- Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
- Jakobus Preekreeks: http://weskerk.co.za/series/jakobus/
Topics:
Praat, Spreek Lewe, Tong, Woorde