Julle is aan God gewy
Jakobus skryf vir mense wat gefrustreerd is. Onderdruk en ingeperk - hulle kan nie aanbid waar hulle graag wil nie. Klink dit bekend? Maar hy kom herinner hulle aan wie hulle is: hulle is aan God gewy! En dit moet hulle optrede bepaal. In hierdie eerste deel van ons preekreeks oor Jakobus dring die Here ons ook as't ware voor die spieël in om onsself te sien soos wat Hy ons sien en hoe dit ook ons optrede behoort te bepaal.
BELANGRIKE SKAKELS:
- Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
- Jakobus Preekreeks: http://weskerk.co.za/series/jakobus/
Topics:
Aan God Gewy, Dade, Geloof, Hoor en Doen, Identiteit