Wie God is bepaal wie ons is. Wie ons is bepaal die vingerafdrukke wat ons los in hierdie wêreld. Wat los ons agter...?
Jakobus skryf vir mense wat gefrustreerd is. Onderdruk en ingeperk - hulle kan nie aanbid waar hulle graag wil nie. Klink dit bekend? Maar hy kom herinner hulle aan wie…