Van 16-20 Oktober 2022 het die Noordelike Sinode weer vir die eerste keer in 6 jaar vergader. Dit was voorwaar 'n besonderse sinodesitting. Vandag gee ons terugvoer vanaf die sinode,…
Ons verval vir verskeie redes maklik in geloofstwyfel. Dit kan maak dat ons dan skuldig voel daaroor, dat ons skielik onseker is oor ons eie saligheid, onseker raak oor die…
In Johannes 13 kry ons die bekende vertelling van hoe die Here Jesus sy dissipels se voete gewas het. Dit is so 'n pragtige uitbeelding van Jesus se karakter en…
Hebreërs spel vir ons uit dat Jesus ons Hoëpriester is en waarom dit vir ons van so groot belang is. As deel daarvan leer ons dat Jesus "hoëpriester is volgens…
Op Erfenisnaweek kyk ons so bietjie na 'n paar van ons land se monumente en wat hulle beteken. Dan sien ons ook 'n monument in die Bybel wat vir ons…
Ons voeg so maklik en vinnig die woorde "...en vergewe asseblief al ons sonde. Amen" aan die einde van ons gebede. Maar bedoel ons dit nog regtig? Johannes beskryf so…
Wie God is bepaal wie ons is. Wie ons is bepaal die vingerafdrukke wat ons los in hierdie wêreld. Wat los ons agter...?
In die gejaagde lewe van vandag (wat hier in die 2de helfte van 2022 net NOG besiger voel!) roep die Here ons tot stilstand. Nie net om stil te word…
In die Onse Vader Gebed openbaar Jesus 'n nuwe manier aan sy dissipels om God aan te spreek - as 'Vader'. Dit is by ons Vader se voete wat ons…
Het jy al ooit getwyfel in jou geloof? Dalk het jy, maar was te bang om regtig dit self te erken of dit met enige iemand te deel. In Psalm…