14th Aug 2022

Die ‘Beste’ Gebed

Preacher:
Passage: Matteus 6:5-13

In die Onse Vader Gebed openbaar Jesus 'n nuwe manier aan sy dissipels om God aan te spreek - as 'Vader'.  Dit is by ons Vader se voete wat ons kan gaan sit en ons harte oopmaak.  Jesus gee nie vir ons 'n rympie of 'n towerspreuk nie, maar LEER ons hoe om te bid.  Hy gee vir ons die gereedskap om ons harte mee oop te maak voor die Vader.  Dit is 'n gebed waarin ons oorgee aan God, juis daarom is dit die "beste" gebed...

Download Files Notes

Topics: , , ,
Weskerk

FREE
VIEW