18th Sep 2022

“en vergewe asseblief al ons sondes. Amen.”

Preacher:
Passage: 1 Johannes 1:5-10

Ons voeg so maklik en vinnig die woorde "...en vergewe asseblief al ons sonde. Amen" aan die einde van ons gebede.  Maar bedoel ons dit nog regtig?  Johannes beskryf so mooi hoe ons mense gewoonlik met sonde maak, maar gee ook vir ons die antwoord van wat ons eintlik behoort te doen.  Hoe werk dit om ons sonde te bely en waar pas dit in ons verhouding met ons Liefdevolle Vader...?

Die video wat ons Sondag gekyk het is [HIER BESKIKBAAR]

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW