25th Sep 2022

Monumente wat getuig

Preacher:
Passage: Josua 3-4

Op Erfenisnaweek kyk ons so bietjie na 'n paar van ons land se monumente en wat hulle beteken.  Dan sien ons ook 'n monument in die Bybel wat vir ons as kinders van die Here 'n baie belangrike boodskap oor ons eie nalatenskap het...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW