Op Erfenisnaweek kyk ons so bietjie na 'n paar van ons land se monumente en wat hulle beteken. Dan sien ons ook 'n monument in die Bybel wat vir ons…
Op hierdie Vadersdag lewer Ds. Cornel getuienis oor die gebeure rondom sy pa se afsterwe in Augustus verlede jaar. Dit is 'n verhaal van God se grootheid en goedheid en…