19th Jun 2022

Soos my pa altyd gesê het…

Preacher:
Passage: Filippense 3:1-11

Op hierdie Vadersdag lewer Ds. Cornel getuienis oor die gebeure rondom sy pa se afsterwe in Augustus verlede jaar.  Dit is 'n verhaal van God se grootheid en goedheid en oneindige liefde selfs in die stukkende omstandighede van die dood.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW