12th Jun 2022

GOD – Drie in Een

Preacher:
Passage: Genesis 1:1-3

Vandag vier ons weer Drie-Eenheid Sondag.  Ons dink na oor die misterie van die Drie-Enige God.  Regdeur die eeue is dit die manier hoe Hy gekies het om Homself te openbaar.  Dit is in hierdie openbaring, in die Storie van God wat Hy Homself onderskei van die ander sg. gode in die wêreld. In die geheimenis van die Drie-Eenheid is daar ook natuurlik 'n diep geheimenis van ons verhouding met God en ons doel hier op aarde opgesluit...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW