5th Jun 2022

‘n Koninklike Priesterdom

Preacher:
Series:
Passage: Handelinge 2:1-6

Op Pinkstersondag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Handelinge 2 vertel vir ons van hierdie groot gebeurtenis - die geluid van die stormwind en die vuur wat verdeel het en op elkeen van hulle gekom het.  Hierdie tipe verskyning van God wat met vuur gepaart gegaan het, kom elders in die Bybel ook voor.  Dit sê vir ons dat Pinkster vir ons iets GROOTS vertel van ons rol in God se Koninkryk en die manier hoe Hy in ons en deur ons werk...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW