Op Pinkstersondag vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Handelinge 2 vertel vir ons van hierdie groot gebeurtenis - die geluid van die stormwind en die vuur wat verdeel…
Oor die jare het die kerk in Suid-Afrika en reg oor die wêreld baie waarde begin heg aan wat ons het – ons geboue en fasiliteite, geld, mense, musiek instrumente…
Godsdiens kan baie maklik, te maklik, 'n blote uiterlike handeling word wat maar net 'n idee bly, iets waarmee ons ons dade wil regverdig, i.p.v om te doen wat die…
Die Here nie net dat ons ons vyande moet liefhê nie, Hy wys dit ook! Hy bid selfs vir die vergifnis van hulle wat Hom kruisig. Meer as dit, Hy…
Wat is die eerste beeld wat by jou opkom as jy die woord "Ridder" hoor? In die fliek Kingdom of Heaven sien ons die kontras tussen die tipe ridder wat…
Ons Pinksterreeks (binne-in ons 40 Dae Reeks) oor die 'Koninkryk van die Hemel' skop vanoggend af. Ons het die wonderlike versekering en belofte van die Koninkryk van eendag waarin ons…
Ons kry die volledigste beskrywing van Jesus se hemelvaart in Handelinge 1. Maar wanneer ons so bietjie dieper luister en kyk hoe die res van die Bybel oor hierdie oomblik…
As ons perspektief ingestel word op die Koninkryk dan gaan ons lewens vir die wêreld begin onderstebo lyk. Van die 24 gelykenisse in Matteus gaan 13 direk oor die Koninkryk…
Die inhoud van die Saligsprekinge is uitdagend vir die wêreld se beskouings van wat en wie die belangrikste is. As ons raaksien waar hierdie 12 verse in Matteus se groter…
In die tweede deel van ons 40 Dae Reeks begin ons sien watter kant is bo. As ons onsself begin oriënteer teenoor die feit dat Jesus die Koning is wat…