Hemelvaart 2022
Ons kry die volledigste beskrywing van Jesus se hemelvaart in Handelinge 1. Maar wanneer ons so bietjie dieper luister en kyk hoe die res van die Bybel oor hierdie oomblik praat dan sien ons dat hier baie meer aan die gang is as wat ons op die oog af sien. Met sy hemelvaart neem Hy sy regmatige plek in aan die Regterhand van God, maar hier is ook weereens profesieë wat vervul word. So openbaar die Lewende God van al die eeue sy almag en sy troue liefde aan ons.
Topics:
Hemelvaart, Koning, Koninkryk, Koninkryk van die Hemel, Offer, Troon