15th May 2022

Om Onderstebo te Leef

Preacher:
Series:
Passage: Matteus 13

As ons perspektief ingestel word op die Koninkryk dan gaan ons lewens vir die wêreld begin onderstebo lyk. Van die 24 gelykenisse in Matteus gaan 13 direk oor die Koninkryk van die Hemel.  Agt van hulle is in hoofstuk 13 versamel.  Hoe help hierdie 8 Koninkryksgelykenisse ons om te verstaan hoe ons dan nou in die Koninkryk moet leef?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW